Radioraps 6.22

4.8 star(s) from 4138 votes
Pretoria, 0081
South Africa

About Radioraps

Radioraps Radioraps is one of the popular place listed under Arts/entertainment/nightlife in Pretoria , Arts & Entertainment in Pretoria ,

Contact Details & Working Hours

Details

Boys, die lewe is 'n snaakse ding. Partykeer maak dinge absoluut net glad nie sin nie! Daar is soveel verskilletjies wat ons in ag moet neem as dit kom by vroumense, mansmense en kinders om hulle te verstaan, én dan kom elke een ook nog met sy persoonlike stel dingetjies en goedertjies. Dit krap ons net meer om as jy probeer sin maak daaruit. Tog is die dingetjies en goetertjies alles nodig. En alles gaan olraait wees.

Dingetjies en Goetertjies is ‘n eenmanstuk aangebied deur Jonathan van die Oos Rand, wat handel oor die alledaagse dingetjies en goetertjies van die lewe. Hy probeer veral sin maak van dingetjies en goetertjies wat ons maklik kan irriteer van mekaar.

Bekende sê-goed soos “Lekker boys”, "Da vat hy", "Okeey" en "Olraait" van Jonathan van die Oos Rand, is algemeen onder Suid-Afrikaners. Radio Raps se oorspronklike materiaal van Jonathan op Youtube steek by die 3 miljoen kyke verby

Sy CD getiteld DA VAT HY VOL. 1, wat bestaan uit van sy gewildste grappe en stories sowel as splinternuwes, was Augustus 2014 vrygestel.
Die DVD opname van die eerste en uiters suksesvolle vertoning LIFE 101 was in 2015 uitgereik en het reeds goue status bereik. Die tweede vertoning, LIFE 201, is ook op geneem en die DVD uitgereik in 2016.
Die derde produksie, LAAT EK JOU Só Sê was opgeneem by Carnival City voor ‘n gehoor van 3,500 mense en word middel 2017 uitgereik.
JONATHAN - die groot skerm komedie gebaseer op die karakter van die rekord-brekende YouTube treffer, was ‘n groot sukses in Desember 2016 by alle fliekteater landswyd.

Map of Radioraps

Updates from Radioraps

Reviews of Radioraps

   Loading comments-box...