Lewenslig Sentrum 2.71

Carter Street 20
Vanderbijlpark, 1911
South Africa

About Lewenslig Sentrum

Lewenslig Sentrum Lewenslig Sentrum is one of the popular place listed under Education in Vanderbijlpark ,

Contact Details & Working Hours

Details

Ons wil graag vir ons volwasse breingestremde kinders, wat ons die lewensliggies noem, ‘n tuiste vir hul toekoms bied. Wat moet van hulle word as die ouers nie meer daar is nie. Vir die ouers van die Vaaldriehoek is dit regtig ‘n kopseer. Waglyste by oorde waar hulle versorg kan word is tot vyf jaar. Sodra kinders wat in sentrums in die Vaal Driehoek die ouderdom van 18 jaar bereik moet hulle die skool verlaat. Skielik is hulle alleen en moet hulle by die huis bly want daar is nie ‘n plek waar hulle kan werk of mekaar se geselskap kan geniet nie.

Ons is ‘n groepie ouers wat begin het om die lewensliggies bymekaar te bring. Hulle word besig gehou met verskillende handwerke. Die dogters doen naaldwerk, breiwerk, lapverfwerk, krale ryg, en nog wat waarin die kinders belang stel. Die seuns doen houtwerk deur artikels te verf en decoupage te doen, mosaic, verf op teëls en ook lapverf. Hulle doen nie elke dag dieselfde goed nie om dit moontlik te maak om 'n verskeidenheid vaardighede aan te leer en so gelukkige volwasse mense te wees. Die artikels word by uitstallings verkoop vir fondse wat ons gebruik om weer voorraad ens aan te koop.

Map of Lewenslig Sentrum

Updates from Lewenslig Sentrum

Reviews of Lewenslig Sentrum

   Loading comments-box...