Laerskool Stellenbosch 3.85

5 star(s) from 7 votes
Endlerstraat
Stellenbosch, 7600
South Africa

About Laerskool Stellenbosch

Laerskool Stellenbosch Laerskool Stellenbosch is one of the popular place listed under School in Stellenbosch , Elementary School in Stellenbosch ,

Contact Details & Working Hours

Details

Die opvoeding in die skool sal ingestel wees op die uitbouing van etiese waardes en waardering van kultuur. Etiese waardes sal in die opvoedingsproses uitgeleef word. Orde, dissipline en respektering van elke individu vorm die grondslag vir sukses en n gelukkige skoolgemeenskap.

n Kultuur van leergewilligheid word nagestreef, waarbinne elkeen sy volle potensiaal kan ontwikkel.

Ons leerders, leerkragte en ouers tree altyd met lojaliteit op en skep sodoende tradisie en trots vir Laerskool Stellenbosch.

Map of Laerskool Stellenbosch

Updates from Laerskool Stellenbosch

Reviews of Laerskool Stellenbosch

   Loading comments-box...