Laerskool Saamtrek 3.59

Michael St
Klerksdorp, 2571
South Africa

About Laerskool Saamtrek

Laerskool Saamtrek Laerskool Saamtrek is one of the popular place listed under Elementary School in Klerksdorp ,

Contact Details & Working Hours

Details

Ons trotse skool is die oudste skool in die noordelike voorstede van Klerksdorp, en is sedert 1954 in gebruik. Oor bykans vyf dekades heen het hierdie skool gegroei en naam op velerlei terreine gemaak om vandag een van die bekendste skole in die Noordwesstreek te wees. Ons leef ons leuse: “Werk en Glo”, in volle harmonie met leerders, ouers en onderwysers ten volle uit. Hier is ons doel om jou die bes moontlike grondslag vir jou toekoms te bied.

Map of Laerskool Saamtrek

Updates from Laerskool Saamtrek

Reviews of Laerskool Saamtrek

   Loading comments-box...