Koekela Huiskafee / Koekela Cafe 4.76

4.6 star(s) from 78 votes
17 Reid Street, Westdene
Bloemfontein, 9301
South Africa

About Koekela Huiskafee / Koekela Cafe

Contact Details & Working Hours

Details

Welkom by Koekela Huiskafee

Ek vertel graag die Koekela storie…

Koekela se deure het geopen in Junie 2010, Carol-Anne het ‘n droom laat waar word, die wonderlike juweel blink gevryf en ander mooi krale bygevoeg. Kort daarna het ek, Gabrielle by die Koekelaspan aangesluit en ons het saam sommer gou lekker saam gebak en partytjie gehou!

Koekela Huiskafee is amper 7 jaar aan die gang onder die leiding van Gabrielle en ons open steeds elkedag ons voordeur met dankbaarheid en geloof.

Ons is ‘n besigheid wat glo in die mooi, die kleurvol en die viering van die lewe!

We celebrate life by offering a great coffee, preparing good food for friends and families to share, hosting special functions and events, private parties, catering at your convenience and so much more.

We are thankful for each smile and each opportunity to offer something of great value to our loved guests. We would like every guest to become a Koekela friend, knowing they are special and unique.

Your ongoing support and loyalty is part of Koekela’s success story, you are just as important to us as it is for us to offer you only the best!

Geniet jou kuier by ons huiskafee.

Groete Gabrielle

Map of Koekela Huiskafee / Koekela Cafe

Updates from Koekela Huiskafee / Koekela Cafe

Reviews of Koekela Huiskafee / Koekela Cafe

   Loading comments-box...