Horse Valley 3.33

4.9 star(s) from 7 votes
Piet van Wiek ave
Bloemfontein, 9300
South Africa

About Horse Valley

Horse Valley Horse Valley is one of the popular place listed under Attractions/things To Do in Bloemfontein , Farm in Bloemfontein ,

Contact Details & Working Hours

Details

Gelee aan die noordekant van Bloemfontein op die Andries Pretorius pad, oppad na die N1. Ons plaas bied plaaslewe op die grens van die stad en is 'n welkome ontspanning vir die wat 'n wegkruip van die gejaagde lewe benodig.

Ons bied perderitte vir oud en jonk, beginner en ervare ruiter, u behoefte bepaal die prys. Ons het perde wat u maandeliks kan "lease" en ook weiding beskikbaar.

U is welkom om sommer net te kom kuier, ek weet perde is die beste medisyne...

Map of Horse Valley

Updates from Horse Valley

Reviews of Horse Valley

   Loading comments-box...