Healing Hands Reflexology & Beauty Studio 2.91

5 star(s) from 3 votes
Schutte laan 44. @ Hair inker. ( Behind wellness world gym)
Brits, 0260
South Africa
Add Review

About Healing Hands Reflexology & Beauty Studio

Healing Hands Reflexology & Beauty Studio Healing Hands Reflexology & Beauty Studio is one of the popular place listed under Spas/beauty/personal Care in Brits ,

Contact Details & Working Hours

Details

.Healing Hands Reflexology & Beauty Studio. ☆ The difference between ordinary and extra ordinary is that little EXTRA -☆ Healing Hands fokus daarop om die liggaam so natuurlik as moontlik te genees en te behandel. Healing Hands maak gebruik van elektroniese toestelle en hoogs gespesialiseerde tegnieke om die gesig en liggaam te behandel. Streng reëls ten opsigte van higiëne en kliniese prosedures moet te alle tye gehandhaaf word. Die primêre doel van die Healing Hands is om mense mooier te laat lyk en voel, wat op sy beurt weer bydra tot geestesverryking. Die gelaats behandeling vir diep reiniging en probleem velle , teen veroudering en instanthouding. Healing Hands gebruik net van die top skoonheids huise bv ENVIRON, SANS SOUCIS, AHAVA. Healing Hands het 'n holistiese benadering tot skoonheid. Die beroep skakel onder meer by verskillende fasette van skoonheid, fiksheid en gesondheid in. Healing Hands ondersoek en behandel vel- en figuurprobleme, doen verslankingsbehandelings in samehang met 'n dieet aanbeveel deur 'n geneesheer. Die behandelings kan hittebehandelings, spierverferming en sellulietbehandelings insluit. Healing Hands gemoeid met die gespesialiseerde grimeertegnieke soos bruidsgrimering en grimering vir advertensies en televisiedoeleindes, permanente en tydelike verwydering van ongewenste gesig- en liggaamshare, manikure en pedikure, en die kleur van wimpers. Healing Hands is ook 'n spesialis in die aanwending van 'n verskeidenheid van elektriese toerusting en gespesialiseerde massering vir ontspanning, (Hot stone& Indian Head) sweedse masserings, baba masserings, swangerskap masserings, beserings 'injury' massering, kroniese pyn en spasma masserings, Hier help Healing Hands die kliënt om van spanning ontslae te raak deur middel van byvoorbeeld aromaterapie en refleksiologiebehandeling. Aromaterapie behels massering met olies, wat ook help met sekere kondisies. en refleksiologie drukterapie om verskillende dele van die voete wat oor die liggaam reflekteer en kan dit sommige pyne en kwale verbeter. Bv been en voet krampe, kroniese hoofpyne, spastiese kolon, swak sirkulasie, slaaploosheid om net n paar te noem. Albei behandeling word ook vir ander probleme en kwale gebruik. Kontak Carike 081 735 6535 Studio 012 252 2616 Whatsapp 076 403 7038. Healing Hands is gelee binne Hair Inker Schutte laan 44 Brits. Happy Healing -♡

Map of Healing Hands Reflexology & Beauty Studio

Updates from Healing Hands Reflexology & Beauty Studio

Reviews of Healing Hands Reflexology & Beauty Studio

   Loading comments-box...