Farm Fellows is 'n jare lange droom wat gestalte gekry het. Ons is nou nie meer so 'n nuwe besigheid nie, jip, al 'n goeie vier en half jaar oud.
Ons streef nog elke dag, soos dag een, om 100% te voldoen aan u vleis behoeftes.
Being a farmer myself, we produce only the best quality meat for our Butchery, meat Deli and deboning compony.
Ons lewer 'n uitgebreide diens aan alle privaat kliente asook skole, restaurant, hospitale, die Weermag en staats instansies.
Wees asb verseker van ons heel beste diens teen alle tye..