Die Doring Koffiehuis 4.91

4.9 star(s) from 77 votes
Buffeldoorn 65
Klerksdorp, 2571
South Africa

About Die Doring Koffiehuis

Die Doring Koffiehuis Die Doring Koffiehuis is one of the popular place listed under Restaurant/cafe in Klerksdorp , Coffee Shop in Klerksdorp , Tea Room in Klerksdorp ,

Contact Details & Working Hours

Details

Die Doring. Wat 'n naam! My lewe lank al wil ek my eie koffiehuis besit. Ek het geskat so teen 35-40 wanneer die kinders uit die huis uit is, ons twee effens verveeld raak met mekaar en ons net-net begin grens aan die mid-life-krisis en sommer net spandabelrig raak ek my eie koffiehuis sal oopmaak.
In die begin van Januarie 2016 het 'n spasie in die Barachel-kompleks oopgegaan.
Benjamin kom toe by die huis en vra: "Wil jy 'n koffiehuis oopmaak?"
Ek het nie eers gedink nie en pens en pootjies vir die idee geval. 'n Doring het haakplek gekry en wou my net nie alleen laat nie.
Jy sien, om 'n koffiehuis binne twee maande oop te maak word nie sommer gesien of gedoen nie.
Maar hier sit ek in my koffiehuis, 10 jaar te vroeg en pluk die vrugte so tussendeur die dorings.

Map of Die Doring Koffiehuis

Updates from Die Doring Koffiehuis

Reviews of Die Doring Koffiehuis

   Loading comments-box...