Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria 4.51

4.8 star(s) from 31 votes
1 Bondstraat, Clydesdale
Pretoria, 0002
South Africa

About Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria

Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria is one of the popular place listed under Education in Pretoria , High School in Pretoria ,

Contact Details & Working Hours

Details

AFFIES IS VANJAAR 97
In 2017 – die jaar waarin ons skool 97 geword het – het ons terugkyk oor vele jare waarin ons skool van ‘n nederige begin tot ‘n skool waarmee daar op alle vlakke rekening gehou moet word, gegroei het. Ons is dankbaar vir soveel seëninge wat ons en ons skool al soveel jare verryk het.
Ons beaam wat ons broers oorkant die straat sê: “Affies is nie net ‘n skool nie – dis ‘n leefwyse.” ‘n Mens spandeer nie tyd by hierdie skool en gaan onaangeraak weg nie.
Affies was al ‘n hawe vir soveel mense. Mag dit in die toekoms steeds die geval wees. Mag dit waarvoor Affies al die jare gestaan het, steeds behou word. Mag die skool en almal wat ‘n verbintenis met haar het, steeds van krag tot krag gaan.
Ons sien haar wen!

Map of Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria

Updates from Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria

Reviews of Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria

   Loading comments-box...